baldy's posterous

« Back to posts
  • Viewed
    times
September 17, 2009

Pietie wil 'n TV koop.....

  • Edit
  • Delete
  • Tags
  • Autopost

Pietie wil TV koop en soek die remote.
 
Agent sê:  Geen remote, jy noem net die stasie en hy skakel self oor.
 
Pietie sê "CNN" en wragtig dis op die skerm. Hy sê "e-tv" en dis op die skerm.
 
Hy vra die agent wat kos die TV.  Agent sê "R 120 000.00".
 
Pietie sê "Kak!!!" en highlights van die All Blacks se laaste 3 wedstryde kom op die skerm!

Tweet
  • 0 responses
  • Like
  • Comment